+39
Lodge in Windhoek

Sun Karros Daan Viljoen Game Park

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gerhardus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Restaurant uitstekend. Baie voëllewe. Elke dag was hemels gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenay S
1 nag
5.0
Mei 2026

A nice relaxing bush break. As an overnight visitor, this reserve has a lot to offer. There are lots of hikes or you can just relax next to the pool. Just don't expect a big game experience. The accommodation is very nice, the restaurant is good, and the staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik oornag en geniet. Gerieflike chalets - met alles wat nodig is en baie behulpsame en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Heerlik gekuier in rustige omgewing. Mooi en rustige omgewing. Pragtige akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Mooi wild gesien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hans D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Net die beste, dankie. Great plek. Net die beste. Sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad F D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Absoluut waarde vir geld. Uitstekende kampterrein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Baie aangenaam. Heerlik gebly. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky S
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Worth a visit. Lovely campsite just outside the city of Windhoek with lots of birds and animals around. Clean private ablutions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Onbeskryflik lekker. Ja, maar die plek is ongelukkig nie bejaarde vriendelik nie. Baie is behulpsaam en baie professioneel, kos is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Lekker gebly, tuine kort net 'n bietjie aandag. Alles was goed, die diens by die restaurant ook baie goed, die gras kan net bietjie gesny word en die instandhouding van die stoele by die swemarea kort aandag, maar die swembad self is skoon en ons het lekker gekamp.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R510
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense
Bespreek

C28, Turn off D1526, Daan Viljoen, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 82 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArxEZB8exCHeTxTnhQ8XbbeaceTmkZ7JtP4tJC8Ia8ofe6SjRPt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 C28, Turn off D1526 Daan Viljoen Khomas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.53777 16.945697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang