6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2360 Beacon Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunbird Cottage is 'n lieflike selfsorghuis in Wildernis, 'n entjie van Wildernis-strand en het privaat toegang tot Wilderness Milkwoods Winkelsentrum, wat dit ideaal vir 'n gesinsvakansie maak.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Hierdie slaapkamers is op die grondverdieping. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien-tuimeldroër in die opwaskamer. Die oopplan-leefarea het oorgenoeg sitplek vir gaste, asook 'n gaskaggel vir daardie koue winteraande. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Die leefarea, sowel as die hoofslaapkamer lei na die geplaveide tuin met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar. Hierdie verblyf het 'n rugsteunkragstelsel wat die ligte en WiFi in geval van kragonderbrekings aan die gang hou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2360 Beacon Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunbird Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2360 Beacon Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang