+37

Sundew Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Napier Steet, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 420 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sundew Flat is 'n lieflike en ruim selfsorgwoonstel in die kusdorpie Arniston. Dit bied slaapplek aan 5 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamet met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n slim-TV.

Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig langs die woonstel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 169

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 8 Napier Steet, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sundew Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Napier Steet, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10339eac9f26b261736d116bafdd0de5090c9a16ef1e96fd4532747884ebf54ee37c62a38c8476747215db552e13c2a1b311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 8 Napier Steet Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.670485627905 20.232128815344
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang