Sundew Flat
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napier-straat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 970 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Sundew Flat is 'n lieflike en ruim selfsorgwoonstel in die kusdorpie Arniston. Dit bied slaapplek aan 5 gaste en het 'n see-uitsig vanaf die stoep.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamet met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n slim-TV. Daar is ook 'n omsetter wat die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag aanhou.
Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig langs die woonstel.
Slaapplek
’n Bespreking by Sundew Flat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 173
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Napier-straat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Sundew Flat het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napier-straat 8, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom