Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17
B&B in Sunninghill

Sunninghill Sojourn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 5 Plower Downs, Tana Place, Sunninghill, Johannesburg, 2157, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Sunninghill Sojourn is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word in Sunninghill in Johannesburg. Die gastehuis is net 20 minute se ry vanaf Sandton se sakegebied en ontspanningsgeriewe.

Verblyf word gebied in 2 groot en suite-kamers op die boonste verdieping, elk uniek ingerig.

Die Turquoise Tranquillity-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en aantrekarea. Daar is ook 'n lessenaar, plafonwaaier en lugversorging. Die Yellowwood Charm-kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, wasbak en aantrekarea. Die kamer het lugversorging en kyk oor die tuin en rotsswembad uit.

Elke slaapkamer het 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is sonkrag op die perseel. Die kamers het toegang tot 'n gastesitkamer waar komplimentêre tee, koffie, melk, gebottelde water en vrugtesap beskikbaar is. Daar is 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel.

'n Engelse ontbyt word op die onderste verdieping in die privaat eetkamer bedien. Daar is veilige parkeerplek agter veiligheidshekke op die perseel.

Sunninghill Sojourn is net 2 km vanaf Sunninghill Hospitaal, en 500 m vanaf 'n winkelsentrum met 'n gimnasium, winkels en restaurante. Ons is halfpad tussen Sandton en Midrand, en die hoofweg kan maklik en vinnig van hier af bereik word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Plower Downs, Tana Place, Sunninghill, Johannesburg, 2157, Gauteng
  • Gaste dink Sunninghill Sojourn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Plower Downs, Tana Place, Sunninghill, Johannesburg, 2157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKRI1QQdKjff4PU4BcZkSaEs9t58kfQh0wCq6pDzhTyjGgkm9va?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 5 Plower Downs Tana Place 2157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -26.02652 28.0635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang