Sunny Studio Sea Point Apt
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Main Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunny Studio Sea Point Apt is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Seepunt, Kaapstad. Hierdie moderne en helder eenheid bied gemaklike akkommodasie vir 2 gaste en is gerieflik naby die strand geleë.
Die oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in.
Die leefarea is gemeubileer met 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stroomgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike swembad op die dak, 'n dakdek met panoramiese uitsigte en beperkte betaalde parkering op aanvraag.
Ligging
- Main Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang