Sunny Studio
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Upper Portswood Road, 7 Cedarberg, Green Point, 8051, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunny Studio is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Green Point, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir tot twee gaste in 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort en luukse laventelseep in. Gratis, vinnige en onbeperkte WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n ontbythoekie en 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, wasmasjien en Nespresso-masjien vir die perfekte oggendkoffie! Groot vensters bied pragtige see-uitsigte oor die boomtoppe, wat 'n helder en uitnodigende atmosfeer skep.
Sunny Studio het die voordeel dat dit weggesteek is in 'n lowerryke, stil deel van Green Point, maar ook naby plaaslike winkels, moderne restaurante en kafees, sowel as Kaapstad se gewilde strande. Die woonstel is 'n kort entjie van die V&A Waterfront en die Green Point-stadion af, wat dit 'n ideale basis maak om die stad te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Upper Portswood Road, 7 Cedarberg, Green Point, 8051, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Upper Portswood Road, 7 Cedarberg, Green Point, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang