+24
Selfsorg in Knysna SSB

Sunnyside Apartment

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Rawson Street, Knysna Central, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sunnyside Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Knysna Sentraal. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde dorp in die Tuinroete kan verken en geniet.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met sitplek en veilige parkering op die perseel geniet. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Ikoniese plekke soos Theisen-eiland, Knysna Waterfront, Knysna Heads, Knysna-woud, Robberg Natuurreservaat en Plettenbergbaai is maklik bereikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

First Private Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 49

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 22 Rawson Street, Knysna Central, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 578
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 578
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 578
per nag (plek vir 4)
Bespreek

22 Rawson Street, Knysna Central, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4c7e902a49cdbe4b0adb3dda2bc4bc7424373bf183e5e1df1294399b24e69725a5d5fc7b113cda7eb59a47613ec651ce010?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 578 per nag, vir 4 mense 22 Rawson Street Knysna Central 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -34.036665372662 23.044743301522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang