Sunrise
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Main Road, Weskus Villas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunrise is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige kompleks in die skilderagtige kusdorp Yzerfontein, wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf vir gesinne en vriende bied.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n gesinsbadkamer met 'n stort. Gratis WiFi word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met stromingsdienste, 'n binnebraai, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe in. Buite kan gaste aande rondom 'n vuurput geniet of gebruik maak van die braaigeriewe.
Sunrise is ideaal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en die strand, wat dit die perfekte basis maak vir 'n onvergeetlike Yzerfontein-wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 392
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Main Road, Weskus Villas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Road, Weskus Villas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang