+99
Gastehuis in Lydenburg

Sunrise Serenity Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marle T
1 nag
5.0
Mei 2026

Netjiese, rustige en baie gemaklike verblyf met vriendelike diens. Ons het Sunrise Serenity bespreek vir die drywer wat ons hokkiespan per bus vervoer het, en hy het dit baie geniet. Die verblyf was netjies, gemaklik en rustig - perfek vir iemand wat na 'n lang dag op die pad wil ontspan. Baie vriendelike diens en 'n aangename atmosfeer met 'n pragtige uitsig. Ons sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

It was pleasant. It was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouda D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Gerieflik, netjies en baie goed! Baie gerieflike, ruim eenheid, en baie vriendelike ontvangs en diens! Pragtige uitsig oor die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane V
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Baie lekker gebly. Al die staf was baie vriendelik en hulpvaardig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Feb 2026

Bietjie van 'n teleurstelling teen R1800 per aand. Omgewing is stil en rustig, huis/kamer was netjies en skoon. Ontvangs en die was baie vriendelik. Ingang bietjie onprakties vir groter voertuie. Geen afdak vir voertuig nie. Ons was gedruk vir tyd en plek, maar ek sal onder normale omstandighede nie meer twee gaste voorstel nie. Fotos van die kamer binnekant is redelik akuraat. Ons weet nou nog nie waar die swembad en mooi tuin is wat op die fotos is nie. Business Double Room 10.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.0
Feb 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Portia N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Good and perfect. Perfect, I have enjoyed my stay. Great service, staff cares a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustige en luukse verblyf in 'n pragtige omgewing. Ons het heerlik gebly! Die gastehuis was gerieflik toegerus, skoon en met baie aktiwiteite vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sunrise Serenity Guest House
Goeie dag! Baie dankie vir die uitstekende terugvoer! Dis waarna ons elke dag strewe! Ons het dit voorwaar geniet om julle te huisves en sien uit na julle volgende kuier!

Natasha K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het net geslaap, maar dit was alles uit die boonste rakke. Die verblyf was puik gewees en alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sunrise Serenity Guest House
Goeie dag Natasha Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet! Ons hoop om julle sommer gou weer eendag te sien! Sunrise Serenity Groete

Thembi M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Perfect. My stay was good and the staff was very kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R540, Plot Rooidraai A5, Lydenburg, 1120, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a0abce515a42505d0efb5789d0e45671a0c8fa1e2f3c3afdf12b35aec2c0ec62989631917881229920a10dc016c7d7f6f12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R540 Plot Rooidraai A5 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.134846249997 30.408928041451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang