+18
Selfsorg in Bloubergstrand

Sunset Beachfront Infinity Apartments

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unit G3, 87 Coral road, Blouberg strand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sunset Beachfront Infinity Apartments is 'n bekoorlike woonstel wat selfsorgverblyf bied in 'n woonstelkompleks aan die see in Bloubergstrand, Wes-Kaap. Die eiendom spog met 'n uitgestrekte uitsig oor die see en bied maklike toegang tot die strand.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer. Die een slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed wat ook in twee enkelbeddens omskep kan word indien nodig, 'n bababedjie kan voorsien word, en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daarbenewens het die eenheid 'n dubbelmatras wat ons in die sitkamer plaas vir ekstra spasie.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die leefarea het gemaklike rusbanke met 'n TV, asook gratis WiFi. Die skuifdeure maak oop na 'n balkon met meer buitesitplek, 'n perfekte plek vir skemerkelkies.

Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area, gimnasium en binnenshuise swembad. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carnia P
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige uitsig net soos die foto wys. Baie skoon en netjies. Gasvrou is baie behulpsaam. Sal die eenheid definitief aanbeveel.
Apr 2025
Annuschka V
5.0
Heerlik gebly met beautiful view en perfekte ligging. Het heerlik gebly. Netjies, skoon en baie goeie ligging.
Apr 2025
Denusha A
Saam met vriende
5.0
Home away from home + beautiful view. It was amazing! The view was absolutely beautiful! The apartment has everything you need!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Lacya L
Gesin met tieners
5.0
Beste uitsig, skoon en netjies. Die uitsig is fantasties. Die woonstel het alles wat mens nodig het.
Des 2024
Inge D
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely fabulous. Enjoyed our stay thoroughly. Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Unit G3, 87 Coral road, Blouberg strand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Beachfront Infinity Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Unit G3, 87 Coral road, Blouberg strand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70e5dff7f52f6c4f4c9e322b4e1c17502f1352cb98aac47973aa44164d11a6b9049e36550f80f47435d412aff2c7411c85e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Unit G3 87 Coral road 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.817811 18.4754289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang