+29
Selfsorg in Bloubergstrand

Sunset Boulevard

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Annamarie G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekende ligging en blyplek. Baie skoon en gerieflik. Vriendelike gasvrou. Dit was heerlik. Ligging uitstekend. Baie netjies en baie gemaklik. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd teruggaan en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie F
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Everything you need in an apartment by the sea. To start off: the view is simply breathtaking. And then there is the support from Bokkie, which was awesome. The apartment is well-appointed with everything you need. It is spacious and comfortable. Sitting on the patio in the evening and watching the sunsets is a must see. I will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome stay. Regtig 'n awesome plekkie. Eertse is die uitsig van die see en dan van Tafelberg. Die plekkie is baie modern. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

S. R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Would definitely go back there anytime. It was a lovely place, really enjoyed the stay and the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Lang verblyf
5.0
Jan 2026

Wonderful stay. Wonderful, convenient, fully equipped, friendly unit agent. Parking garages are a little small for a standard sized SUV; that was the only complaint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Ek sal dit los by mooi uitsig. Ek sal dit kan aanbeveel as jy bereid is om geraas te hanteer. Die verkeer is absoluut buitensporig erg en raserig. Daar is ongelukkig niks wat die eienaar daaraan kan doen nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thersia C
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Uitsig oor die see is pragtig en het die kite surfers so baie geniet. Baie lekker gebly. Die parkeerarea was net baie klein, het regtig gesukkel met my groot motor om te parkeer, het toe maar op die gasteparkering gestop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie I
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Pleasant. Very well equipped self-catering unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2026

Skoon. Veilig en naby eetplekke. Die verblyf was baie lekker. Eenheid kort 'n aircon. Ons kon nie vensters oopmaak nie, want onder of bo rook dag en nag die reuk en my asma werk nie saam nie. Eenheid was skoon en mooi. Lekker naby baie winkels en kan stap. Nie te ver van die Kaap af nie. Moet asb. nie die hysbak gebruik nie. 1ste vloer se deur skuif elke keer oop met die hand en dan verder loop.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Mrt 2026

Mooi uitsig. Ons het lekker gebly, behalwe dat ons moes sukkel met die gasbraaier wat nie wou aansteek nie. Dit was darem op die 2de dag van ons verblyf reg gemaak. Op die laaste aand toe ons wou braai, was die gasbottel leeg, wat dinge bietjie frustrerend gemaak het, want toe moes ek die vleis in 'n pan op die stoof gaarmaak. Die vensters van die hoofslaapkamera kan ook nie oopbly nie; ons moes 'n plan maak om hulle so bietjie oop te hou sodat daar vars lug kon inkom en dat ons die see kan hoor.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vera Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

69 Coral Road, 10 Sunset Boulevard, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81b8fb95afc62b3afce455c0118cf4cd186c7d9550eb89498f63322e7e275eacd801a49efc5ccce054fee6e30f72b4f4be1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 69 Coral Road 10 Sunset Boulevard 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.812875909267 18.471144809682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang