+76
Gastehuis in Colesberg

Sunset Chalets

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Kiewiet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker soos altyd. Slaap weer daar oor so 10 dae. Verblyf was baie lekker. Toilet se opstaan is 'n probleem. Opstaan raam sal regtig baie help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tallie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Netjies, skoon en veilig. Verblyf en gasvryheid is uitstekend, ons sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig, skoon en sal vir seker weer daar boek. Dit was skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Ons het al klaar my skoonsus vertel hulle kan met 'n geruste hart daar bespreek as hulle oor 2 maande afgaan Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflike oornag fasiliteit. Ons gebruik Sunset Chalets elke jaar met ons reis Kaap toe en terug. Hulle het 'n ideale oornag fasiliteit met ruim, veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Perfect overnight. Thank you for a wonderful experience. The assistance from the owner when we were running late for booking in was amazing. The rooms were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Amazing. We had a wonderful stay at the chalet. The accommodation was cozy, clean, and beautifully set in a peaceful environment, making it the perfect place to relax and unwind. The facilities were well maintained, and the scenic views added to the overall experience. The hosts were friendly and attentive, ensuring that everything we needed was taken care of. Overall, it was a comfortable and memorable stay that I would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Aanbeveel na. Verblyf was lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-Marie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Netjies en skoon verblyf. Goeie oornag opsie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie netjies. Ja, baie netjies en skoon. Sal weer van die dienste gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazeem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome stay and experience as always. I have used Sunset Chalets a few times now and we have always been impressed with the cleanliness and practicality of the place as an overnight stop. All necessary essentials are always catered for. The place is well secured and conveniently located - just off the national road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Sluiter Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe94ad710aa7a30be41ca384ad2ec5dc651576def828214f9643c963686ab0ca7522dc473b6c7175c275506fdc458b3b7f36d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 209 5 1 5 1 Sluiter Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.727290463383 25.088350474834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang