Pick your preferred language

English

Afrikaans

+101
  • 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Cnr Blaauwklippen and Wildebosch Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sunset Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in Paradyskloof, Stellenbosch. Dit is op 'n veilige opstal van 4 hektaar geleë en bied 'n uitsig op die omliggende berge en oor die wingerde.

Die verblyf het 6 losstaande selfsorg-eenhede wat elk 'n privaat ingang, volledig toegeruste kombuis en 'n sitarea het. Elke eenheid het ook 'n HD-TV met Amazon, DStv en Netflix, gratis WiFi en 'n aangewese werkstasie. Sommige eenhede het 'n privaat swembad en die gaste in die ander eenhede deel 'n swembad. Braaigeriewe is by elke eenheid beskikbaar.

Die verblyf is naby wynplase, restaurante, bergfietsroetes en voetslaanpaaie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n kragopwekker sodat gaste nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Conri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cnr Blaauwklippen and Wildebosch Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Cnr Blaauwklippen and Wildebosch Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c7843c66eca7b3f3a476eb5b57ce3751c8a13b41dbc743635f4d1f1fdf37813a3e680fba767ee00006b810658262883e748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Cnr Blaauwklippen and Wildebosch Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.969823719501 18.8523546157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang