+29
Gastehuis in Aerorand

Sunset Guest House

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Tierberg Crescent, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Sunset Guest House is in Middelburg, 2,7 km van die Midwater Shopping Centre af en is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na gemaklike oornagverblyf.

Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers wat elk slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad het. Die wittebroodsuite spog met 'n spa-bad, wasbak en 'n toilet en daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en 'n tweeplaatstofie in die selfsorgkamer met 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die verhitte buiteswembad, braaigeriewe en ruim sitarea met sy binnebraai gebruik of in die tuin wandel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 20 Tierberg Crescent, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Gaste dink Sunset Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Tierberg Crescent, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdf88c9c4556f2a63fc4339b4bf9fe15ad8812821f294ff95c48d4aa41d90840366957e13b6d7f389cd4c0f19cd7485012c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 20 Tierberg Crescent Aerorand 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8050338 29.4441172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang