+14

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Alida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

N perfekte plek vir iemand wat die omgewing wil ontdek en mooi natuur wil bewonder. Ons was hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Ons is goed ingelig oor alles in die omgewing. Die plek is pragtig en dit was baie stil, geen omgewing geraas nie. Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Die rustigste, lekkerste bly in 'n lang tyd! Amazing! Baie vriendelike ontvangs deur Maria; altyd gereed om te help. Ek sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alison
Sunset Kloof
Thank you for your wonderful review - much appreciated.

Linda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Wonderful, peaceful and quiet. Felt like home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noluthando G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

We had a peaceful moment away from everything, which was exactly what we needed. We enjoyed our stay. Our host is exceptional; she kept on checking on us via WhatsApp to see whether everything was still fine, and we truly enjoyed her homemade cake. The apartment was beautiful, just as we saw in the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Maria is 'n wonderlike gasheer. Ons bederf met tuisgebakte beskuit en koek. Fantasties. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pienkie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Maria het ons baie welkom laat voel. Alles was netjies. Ons was meer as tevrede met ons verblyf. Regtig pragtige plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie aangenaam en gerieflik. Dankie, ons het heerlik gebly! Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jordan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Amazing was baie lekker skoon en netjies gewees, was ook amazing. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Moderne akkommodasie met alles wat jy nodig het. Ons het lekker en gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roeshaana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Spacious and spotless. I stayed at Sunset Kloof for 2 nights and it was the best experience ever. The room was spacious and comfortable, with a helpful and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alison
Sunset Kloof
Thank you Rorshaana for your review. I’m glad you enjoyed your stay and hope to see you again someday.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2011 Constantia Drive, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2668bf266fe7fac45a10bcc87013ecdead505d84d21cf79af0e6d08745130a325fb8d44ab82920909e6ebfab02a22fa5b2eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2011 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9897121 22.5795097
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang