Sunset Shimmer
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valleyview-laan 32, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset Shimmer is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Morningside. Dit is sentraal geleë en ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is naby winkelsentrums, parke en hospitale geleë en die strand, uShaka Marine World, Floridaweg en Moses Mabhida-stadion is ook net 'n entjie se ry ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Valleyview-laan 32, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Morningside Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valleyview-laan 32, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal