Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Kamer 1
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en 'n ketel in.
- Kamer 2
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en 'n ketel in.
- Kamer 3
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en 'n ketel in.
- Kamer 4
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en 'n ketel in.
- Kamer 5
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en 'n ketel in.
Huisreëls
In hierdie gastehuis word respek vir alle gaste geprioritiseer. Moet asb. nie binne die gebou of in jou kamer rook nie. Addisionele gaste word nie op die perseel toegelaat sonder om die dagfooi te betaal nie. Indien gaste iets sien wat stukkend is moet hulle dit asb. rapporteer. Versuim om aan hierdie reëls te voldoen sal tot 'n boete lei.
Die personeel is altyd beskikbaar om gaste met enige behoeftes of bekommernisse te help wat hulle tydens hul besoek mag hê. Kontak ons gerus vir aanbevelings oor plaaslike besienswaardighede, eetplekke of enige ander inligting wat jy mag benodig.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
ERF 43, Douglas, 8730, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang