2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Gey van Pittius Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunset View te Yzerfontein is in die hawedorp Yzerfontein en bied selfsorgverblyf net 'n entjie se stap van die asemrowende Yzerfontein-strand af.
Die ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Langs die bed is 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n kombuisie met 'n stoof, oond, yskas, opwasarea, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid spog met 'n binnebraai-area, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. DStv, Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die buitebraai-area en skemerkelkies op die balkon geniet terwyl hulle die sonsondergang en see-uitsigte bewonder. Die Schaap-eiland is 2,2 km ver, terwyl Tienie Versfeld Natuurreservaat 10,7 km ver is. Parkeerplek is op die perseel, agter veilige hekke, beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Gey van Pittius Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset View te Yzerfontein het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Gey van Pittius Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang