6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Eighth Street, Maraisburg, Johannesburg, 1709, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sunset West Self-Catering Accommodation is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde 3-ster gastehuis in Maraisburg, Johannesburg. Die huis bied gemaklike slaapplek vir 6 mense (4 volwassenes) in 2 gerieflike slaapkamers. Daar is slaapplek vir 2 kinders op die slaapbank.
Die eenheid het 2 slaapkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n ekstra slaapbank in die woonkamer en die kamers deel 1 badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorg-behoeftes. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Jy het ook gebruik van ons groot tuin, braai-geriewe, swembad en die speelpark vir kinders. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
Daar is ook veilige onderdak-parkeerplekke en gratis WiFi op die perseel. Skoonmaak- en wasgoeddienste kan gereël word teen ekstra koste.
Dit is naby Gold Reef City en winkelsentrums geleë.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Fazlin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 4 Eighth Street, Maraisburg, Johannesburg, 1709, Gauteng
- Gaste dink Sunset West Self-Catering Accommodation het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Eighth Street, Maraisburg, Johannesburg, 1709, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang