Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset West Self-Catering Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Verblyf, WiFi in sekere areas, en sekere DStv-kanale. Gaste kan ook hul eie DStv-slimkaart saambring.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R350 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Boetes sal geld as gaste die badkamerhanddoeke by die swembad gebruik.
'n Breekskadedeposito van R300 vir 'n verblyf van 3-10 dae is terugbetaalbaar na uitklok, indien alles in orde gevind is.
'n Breekskadedeposito van R500 vir verblyf van 2 weke of meer word gehef en is terugbetaalbaar na uitklok, indien alles in orde gevind is.
Rook is verbode in die gastehuis. 'n Boete kan gehef word.
Geen skoonmaakdiens a.g.v. Covid-19.
Alkohol word nie toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Geen luide partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agste Straat 4, Maraisburg, Johannesburg, 1709, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45ad1d0b5bcb44c281fa8980c176ae1a05fe0a85e9492ef442ad5f17502fb37127d5cd6c012f2ea486321ae1bd7c358dbc2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 4 Eighth Street Maraisburg 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.179542118488 27.936951545169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang