6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
4 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 71 Beach Road, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunshine Sally is 'n asemrowende en stylvolle strandfront-vakansiehuis wat in St. Helenabaai geleë is. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n wegbreek.
Die pragtige selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n aparte badkamer. Die 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander badkamers elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en lei verder na 'n sitarea met sagte sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Stapeldeure lei na 'n lieflike tuin met sonstoele, 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad. Dit spog ook met 'n ononderbroke see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 148
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 71 Beach Road, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunshine Sally het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
71 Beach Road, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang