Sur La Mer
14 gaste
6 slaapkamers
9 beds
5 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 10 6th Avenue, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sur La Mer is 'n bekoorlike selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus wat ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende is.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sesde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste in die ander slaapkamers deel 2 badkamers, een met 'n bad en stort en die ander met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, broodrooster en 'n toonbank met stoele toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 2 sitareas, albei met sitplek, asook 'n sitarea met oorgenoeg spasie. Daar is TV's met DStv, gratis WiFi, tafeltennis en 'n pooltafel.
Die hoofleefarea lei na die onderdak-kuierarea met 'n ingeboude braai en sitplek en dit lei na die terras. Die verblyf is naby trekpleisters, strande, restaurante en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 71
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 10 6th Avenue, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 6th Avenue, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang