Surf & Sun Accommodation
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-weg 1036, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 15)
Beskrywing
Surf & Sun Accommodation is in die kusdorpie Port Edward geleë en is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis. Dit is net 'n hanetreetjie vanaf Port Edward en Rennies se strand.
Dié ruim huis het slaapplek vir 15 gaste, beskik oor 4 slaapkamers en het genoeg spasie vir gesinne of groepe vriende. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en enkelbeddens het terwyl die ander 2 slaapkamers onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 dubbelbeddens het. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Twee slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n bad. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die stoep het braaigeriewe en buitemeubels en daar is ook 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Surf & Sun Accommodation bied maklike toegang tot winkels en restaurante en sal onvergeetlike verblyf bied. Umtamvuna Natuurreservaat is net 'n entjie se ry ver en strande is ook naby.
Slaapplek
’n Bespreking by Surf & Sun Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Ligging
- Valley-weg 1036, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-weg 1036, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom