4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 103 Hoof Weg, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Suurbraak Tile House skuil onder die Langeberge, langs die Buffeljagsrivier in die historiese Suurbraak. Hierdie bekoorlike toevlugsoord is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die leefarea 'n kindergrootte rusbank en 'n kindergrootte-bed het. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, en die leefarea het 'n kaggel en 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste.
Die streek bied 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite, insluitend voetslaan, fietsry, visvang, swem, hardlooproetes, wynproe, kuns, teater, valskermsweef en nabygeleë warmwaterbronne. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Shannon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 103 Hoof Weg, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
- Gaste dink Suurbraak Tile House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
103 Hoof Weg, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang