- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Hendrik Witbooi, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Swakopmund Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Swakopmund se middedorp en is stapafstand van die strand en winkels af.
Die gastehuis bied 8 standaardkamers en 8 luukse kamers. Die luukse kamers het 2 enkelbeddens en 'n bed vir 2 kinders. Die standaardkamers het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Swakopmund bied verskeie doendinge, soos sandplankry, vierwielmotorfietsry, sweefseil, seekajakvaar, perdry, kameelritte en visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Swakopmund
Guesthouse ...
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 35 Hendrik Witbooi, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Swakopmund Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Hendrik Witbooi, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang