- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Van Riebeeck Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Swallows Nest bied veilige verblyf in Laingsburg in die Wes-Kaap. Gaste het toegang tot 9 verblyfopsies, elkeen met 'n unieke ontwerp en 'n privaat ingang.
Ses van die verblyfopsies sluit slegs verblyf in, 1 het verhit-en-eet-geriewe en 2 is ten volle vir selfsorg toegerus. Die kamers het koninggrootte-beddens, dubbelbeddens en enkelbeddens met toegang tot badkamers met storte en baddens. Elke kamer het toegang tot gratis WiFi en die kamers wat platskerm-TV's het, het toegang tot sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en die gemeenskaplike TV, sitarea, swembad en braai-area. Die verblyf is ook naby vulstasies, plaaslike winkels en restaurante. 'n Volledige ontbyt is by die gastehuis beskikaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 50 Van Riebeeck Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Swallows Nest het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Van Riebeeck Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang