Pick your preferred language

English

Afrikaans

+71
Wildsplaas in Tuinroete

Swartklip Game Lodge

  • 14 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R305, Swartklip Game Farm, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Swartklip Game Lodge bied 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers en 'n uitsig oor die watergat, asook B&B-verblyf in die vorm van 5 luukse privaat kamers met en suite-badkamers, geleë op 'n privaat wildplaas langs die R305 tussen Stilbaai en Riversdal.

Hierdie historiese Kaaps-Hollandse huis is in die wildkamp geleë en bied slaapplek vir 4 gaste. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die kombuistafel of op die buitepatio geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer of op die oordekte buitepatio, wat oor die watergat uitkyk.

Braaigeriewe en vuurmaakhout word voorsien, en een wildrit (vroegoggend of laatmiddag) is by die bespreking ingesluit. Daar is ook wandelpaaie vir gaste om te verken, waar hulle fynbos, voëls en 'n verskeidenheid klein en groot wild kan sien, insluitend kameelperde, sebras, elande, springbokke, njalas, waterbokke en meer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Heerlik gebly en ons kan Swartklip Game definitief aanbeveel. Baie skoon, netjies en ons was vriendelik en gasvry deur die eienaars ontv...
Sien meer
Aug 2024
Craig D
Saam met vriende
5.0
Wonderful and highly recommended. Such wonderful hosts, lovely comfortable, well-equipped and clean cottage, and a magical setting. Who...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
John W
Saam met lewensmaat
5.0
A quiet and enjoyable game farm, close to Stilbaai. Beautiful spot, with partially covered patio overlooking the front of the reserve. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Annelize C
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. So relaxing. Loved waking up to see all the game around you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Welma V
Gesin met klein kinders
4.8
Sien bo. Baie oulike huisie: dis wel baie klein, maar 'n aangename ervaring vir 'n vinnige wegbreek. Heerlike koffie, beskuit, hout, blits en ys, en s...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R305, Swartklip Game Farm, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartklip Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R305, Swartklip Game Farm, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce6aca4bc9b6b1eaead8fb25800e3c48e9dcfc44bb8fb870291f8e4507c13849eda62ca5309fc7c7c61f7ebbfa27ee42e8d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the R305 Swartklip Game Farm 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.220584567072 21.403074556788
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang