Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swartklip Game

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R305, Swartklip Wildsplaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Swartklip Game bied selfsorgverblyf op 'n privaat wildplaas langs die R305 tussen Stilbaai en Riversdal.

Dié geskiedkundige Kaaps-Hollandse huis is in 'n wildkamp en bied slaapplek aan 4 gaste. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Die leefarea lei na die stoep met 'n uitsig oor die watergat.

Braaigeriewe en hout is beskikbaar en 'n vroegoggend-wildrit is by die tarief ingesluit. Daar is 'n aantal staproetes vir gaste om te verken, waar hulle fynbos en klein- en grootwild soos kameelperde, sebras, elande, springbokke, duikers, waterbokke en meer kan sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Swartklip Game sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Swartklip Game
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Ligging

  • Langs die R305, Swartklip Wildsplaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartklip Game het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R305, Swartklip Wildsplaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab62909123a3781b4656b07cf6c6e45455f1afa949853e3196f79a7659d3dd4114afe7dc03c23517199e48b26dc5683c40b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Off the R305 Swartklip Game Farm 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.220265194456 21.402977997263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem