+6
Selfsorg in Malmesbury

Swartland Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Tracy-lee V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Felt like home to us. Baie netjies verblyf, stil en naby die winkels, stil area. Ons kuier was baie lekker, ek sal dit enige tyd aanbeveel vir enige ander. Ek sal beslis weer gaan. Dankie aan die webtuiste en Swartland Stay!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilanda F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Lekker rustig. Veilige area voertuig agter hekke. Geen ander reisigers op perseel. Dalk 'n badkamerdeur byvoeg al is dit 'n sliding barn tipe deur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe G
1 nag
5.0
Jan 2026

Ongelooflik lekker rustig. Pragtig en vreeslik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alécia E
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2026

Veilig en skoon, egter nie soos geadverteer nie in sekere opsigte. Ongelukkig nie wat ek verwag het nie. Volgens die advertensie is daar 'n kinderbed op aanvraag. Miskien is ek verkeerd, maar met my bespreking het ek aangedui daar is 'n kind by, geen bed was beskikbaar. Daar was ook nie 'n koffiemasjien soos die advertensie sê nie. Daar was slegs 'n ketel. Ongelukkig ook geen melk vir die koffie/tee nie. Was baie netjies en veilig en ons het lekker geslaap, ek sal net nie weer so baie betaal nie, want dit was ongelukkig nie die geld vir ons werd nie. Ons bly gereeld by plekke, so ek tref 'n vergelyk.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Willem J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het baie lekker gebly, en die Bitel champagne as geskenk vir ons trou. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was 'n baie goeie 1 nag oorslaap. Ek sou dit weer beslis besoek. Ek het lekker geslaap. Die bed was baie gemaklik en die kussings was perfek. Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies. Die plek was maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antoinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek

2 Anita Straat, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf11a90bfc9d238024433de13f844fe9f9a191aa33f204b2241fd423f9ebfede9cd619aaf308c92d5d9ba6e153981c868b3e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 2 Anita Straat Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.455115985017 18.720675379762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang