+9
Selfsorg in Panorama

Sweet Dreams

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Geen haak plekke - gasvry, baie netjies in stil area. Vir seker - rustig, stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Baie skoon en veilig. Baie lekker gebly met gasvryheid en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rizane H
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Ons was vir die naweek daar en dit was lekker om bietjie weg te kom. Ons het baie lekker gebly! Die plekkie is baie netjies met 'n mooi tuin, lekker rustig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Ideale oornagstop en waarde vir geld. Net wat ons nodig gehad het om 'n aand te rus tydens 'n lang reis. Uitsonderlik skoon en netjies, en goed toegerus vir oornagstoppe. Die veilige parkering en afdak vir mens se voertuig is baie welkom vir beskerming teen die son en hael. 'n Alarmstelsel gee verdere gemoedsrus vir veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mrt 2026

Baie aangenaam. Skoon, netjies, stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marvin M
1 nag
5.0
Nov 2025

Veilig & rustig. Die eienaar is baie vriendelik. Die plekkie is baie netjies en skoon, en die omgewing is baie rustig. Op die perseel was veilige onderdakparkeering ook gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik, netjies, vriendelike ontvangs. Pragtige plek, skoon, gerieflik, netjies, alles wat ons nodig gehad het! Was vriendelik ontvang deur die gasvrou. Baie dankie, was heerlik om daar by julle oor te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik oornag by Sweet Dreams, sal beslis weer kom. Wat 'n gerieflike, skoon, netjiese plekkie met alles wat nodig is vir 'n aand of twee se oorslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verrassend skoon en netjies en baie smaakvol ingerig met alles wat nodig is. Baie aangenaam, puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Convenient. Comfortable, convenient. Accommodating host. I would stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ralie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Reinecke Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85113d00c34e1b6d968ca8efec3818bd309d727914bc53c3ffe75870548aadaf489f288717ecbe967c6705017777a85be852?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 37 Reinecke Street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.232250082876 28.334159993135

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang