+97
Lodge in Britstown

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marna D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Asemrowend mooi met puik diens. Ons kom vir seker terug, een aand is nie genoeg nie. Alles was uit die boonste rakke! Ons was oujaar vir 'n sonsondergangrit - 'n kosbare belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Vreeslik lekker. Baie lekker gebly, die vriendelikste mense wat die ekstra myl vir jou stap, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kos was uit die boonste rakke en stil. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kos was uit die boonste rakke en stilte en verblyf hemels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Lekker stop na 'n lang reis. Ons het baie lekker gebly. Ontspanne atmosfeer. Baie goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolanda E
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Gerieflik, gemaklik, ontspanne. Baie dankie, dit was aangenaam gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kayla R
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2026

Food was great - but accommodation not what was expected. The room felt dated and poorly maintained, and it didn’t match the photos shown online. The bathroom had an unpleasant odour, the shower head was below standard, and the shower mat was tattered. Unfortunately, the sleeper couch was extremely uncomfortable. On the positive side, the food was exceptional and truly stood out during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mariska K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Pragtige plek en mense. Ons bly altyd lekker, heerlike kos. Ons beplan ons vakansie rondom hul beskikbaarheid, 'n moet besoek vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker. Ja, baie lekker. Beste ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflik, spesiaal en gasvrye akkommodasie. 10/10. Was ongelooflik en sal dit ten volle vir enige reisiger aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

‘n Baie aangename ervaring, rustig, veilig en afgerond met puik diens. Ons het baie lekker en rustig gekuier in netjiese akkommodasie omring met mooi en netjiese tuine. Die diens wat ons van Shane en Jandre ontvang het, was uitstekend. Dankie dat julle ons so op jul hande gedra het. Hou so aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 202

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Sweetfontein Farm, Off the N10, Britstown, 7000, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZDI1OGQyLWU1ZTEtNDYxYS05MWEyLTQwOTlkMWJkMGM0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 174 5 1 5 Sweetfontein Farm Off the N10 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.6186 23.7095
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang