Selfsorg in Die Crags

Sweetwater Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Terence T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker plaasbreek, ideaal vir ons 4 voetige lede! Perfek, gee hom 'n kans! Tash is baie koel, en beskikbaar vir enige navrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Het lekker gebly. Pragtige uitsig en puik kombuis. Res was alles baie goed. Ruim badkamer met groot stort. Toegerus met wasmasjien en skottelgoedwasser.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reineth P
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Stil en baie gerieflik. Dit was heerlik om daar te bly en ons sal beslis weer daar wil bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Plaas kuier met familie. Dit is die mees ideale familiehuis met ruim kamers en 'n omheinde tuin waar my honde kon rondhardloop en die kinders kon speel. Uitsig oor die berge is besonders en die stilte en isolasie/privaatheid was utopiese.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon-Pierre A
1 nag
5.0
Des 2025

It's a very peaceful place. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rus, vrede en oop spasies. Ek moes 4 maatskappye se payroll klaarmaak tussen twee dele van my vakansie; ek het dus gesoek na 'n stil plek om te kan fokus. Die plaas se WiFi was baie goed (myne het my in die steek gelaat). Dit is baie rustig daar en groot oop spasies al om 'n mens. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tash
Sweetwater Farm
Waardeer die terugvoer. Baie dankie.

Elizabeth V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peaceful, relaxed, happy. We had a peaceful, uninterrupted stay with a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Definitely value for money and worth returning for another visit. We had everything needed to ensure we were comfortable. The surrounding area is beautiful, quiet and calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tash
Sweetwater Farm
Thank you for your feedback.

Klaus-Gerd V
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2025

Het skoner beddegoed verwag en meer waarde vir geld. Geen kommentaar op hierdie vraag.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Lisa D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Peaceful farm away from the hustle and bustle of a town. I had a great stay in the Oak Cottage. I was in the area for a three-day sporting event, so I mostly needed a convenient location and a comfortable place to sleep. The cottage was clean and tidy, and the shower was hot. The kitchen had everything I could have needed to cook meals, and more. The farm is quiet and peaceful. I liked being away from the hustle and bustle of Plett, but still close enough. The location was absolutely perfect for me. I would definitely stay here again when I am next in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tash Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 7 of 232, Redford Road, The Crags, 6602, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c24e8b3d631fd195e355f1e6cd992ca3f4cb18f4f57b13a6e043041f1c0f47bdb2e4faf57b3ee96dd04eb74517011a07355?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Portion 7 of 232 Redford Road 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943655613642 23.45059964286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang