Die Crags Akkommodasie by Sweetwater Farm Cottages | LekkeSlaap
+22
+22

Sweetwater Farm Cottages

  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van 232, Redfordweg, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sweetwater Farm is geleë op die Redfordpad, 'n stil, landelike deel van The Crags.

Die plaas beskik oor 3 privaat selfsorgkothuise wat stapafstand van mekaar af is. Dit is ideaal vir groter groepe, families, vriende en sakewegbreke.

Baie kunstenaars het hulself hier tuisgemaak en een van die jaarlikse kunsuitstallings word in Sweetwater se skuur gehou. Ons het ook 'n baie aktiewe kwiltgemeenskap en wil graag met kwiltwerkswinkels en -wegbreke begin.

Daar is lieflike voetslaanroetes op die plaas en in die berg, verby die waterval, in die inheemse woud of deur die pragtige fynbos langs die Palmietrivier. Daar is ook verskeie fietsryroetes in die area.

Die area is ook bekend vir polo en voortreflike wyne word die afgelope jare in hierdie area geproduseer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 13 resensies vir Sweetwater Farm Cottages
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Erfdeel 7 van 232, Redfordweg, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sweetwater Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 7 van 232, Redfordweg, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4ZTAyNmNhLWE4NDItNDI1Zi1hZDEwLTUxOWEzMDA0MTFiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Portion 7 of 232 Redford Road 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.943655613642 23.45059964286
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za