+16
Selfsorg in Bloemfontein

Swerwersrus Farm Stay - Plaasstoep

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Elmarie S
1 nag
5.0
Jan 2026

Veilige rustige. Ja, die probleme wat wel daar was, het ek met die eienaar bespreek. Glo dit sal opgelos word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolida V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Rustigheid. Ons het heerlik gebly. Pragtige plek. Die stilte en uitsig is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

A Bloem beauty! Jan went above and beyond. Great value for money and so well situated. We loved our stay and will certainly book again if travelling through Bloem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Mooi gerieflike plaas akkommodasie. Ons het een nag by Plaasstoep gebly. Die akkommodasie het aan al ons verwagtings voldoen. Die huis is omhein wat dit 'n uitstekende hondevriendelike omgewing maak, asook vir veiligheid. Die in- en uitklok was baie gerieflik, want die gasvrou het vir jou die pin gestuur vir die boksie waar die sleutel gestoor word, asook die aanwysings en inligting per WhatsApp. Daar was onderdak parkeering naby en die in- en uitpak was maklik. Die dubbelbed was oortrek met wit linne en daar was groot wit badhandoeke in die badkamer. Daar was ook seep by die wabak. Die water was gou warm en jy kon 'n lekker warm stort geniet. Die kombuis het alles ingehad wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf. Die yskas was ook lekker groot. Wat ons die meeste geniet het, was die lang onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Daar was 'n tafel en stoele waarby jy gemaklik kon bysit en eet en die uitsig geniet. Jy moet jou eie braai hout voorsien. Daar was Wi-Fi wat goed gewerk het. Ons het ons verblyf baie geniet, en sal eendag graag weer daar wil bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nielen B
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Lekker oornag stop in Bloemfontein. Die rustigheid net buite Bloemfontein is fantasties. Na 'n paar ure op die pad was dit baie lekker om op die stoep te sit en kyk hoe die son sak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie W
1 nag
4.2
Jan 2026

It was perfect for my needs! Fantastic. I would love to visit again but take a couple of days instead of just one night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara P
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2026

NA. Ons het lekker gebly, daar kort aandag aan die netheid.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rihette Muller M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2026

Teleurstellend, ongemaklik, primatief. Geen hout vir braai, vuurhoutjies of ligter. Geen vleis bak, geen sout. Kombuisgeriewe is baie primatief, die opwas is hopeloos te klein. Stoep is pragtig, maar daar is geen behoorlike stoele. Net harde staalstoele, sekerlik wil jy gemaklik sit en die plaasstoep geniet. Beddegoed is lae kwaliteit en ons het glad nie lekker geslaap nie. Die hele ervaring was ongemaklik en teleurstellend. Na 'n lang dag se reis wil jy gemaklik wees en voel. Ons het vroeër gery omdat ons so ongemaklik oorgebly het.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Vitali B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Stil, gerieflik. Dit was 'n lieflike, rustige bly. Ek het op pad Pretoria toe en terug daar gebly en sal weer bespreek wanneer ek deur Bloemfontein gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelè A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wegbreek naweek. Dit is die lekkerste, stilste wegbreek plekkie. Voel nie eers of jy naby aan die stad is nie. Dit was bitter koud, maar ons het snoesig geslaap. Ek sal vir seker aanbeveel vir 'n rus en quality time naweek aanbeveel. Geen TV om mens se aandag van mekaar af te trek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 330
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 330
per nag, vir 4 mense
Bespreek

12 Meadhurst avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69eb6a3ccbd3ad1b5f23affe8cd5541a0d08531d3a15ca44f8ce9809a51b3d10697afc7b5a967236b714d094d30565f82630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 12 Meadhurst avenue Bainsvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.060930737231 26.085993135174
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang