Swiss Guest House
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 259 Pine Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Swiss Guest House is in Fernadel, Randburg en bied gerieflike verblyf sowat 500 m van die Brightwater Commons af.
Ons bied 'n keuse van 8 ruim dubbel- en gesinskamers wat elkeen ingerig is met 'n dubbelbed of 'n dubbel- en 'n enkelbed. Elke kamer het 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV en WiFi-toegang is ook beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak.
Ontbyt is in die tarief ingesluit en gaste is welkom om van die braaigeriewe gebruik te maak. Gaste kan lekker in die lieflike tuin of by die swembad ontspan.
Swiss Guest House is 500 m van die Brightwater Commons, 10 minute van Cresta en 20 minute van Sandton City en Monte Casino af. Verskeie doendinge en besienswaardighede kan in dié area besoek word onder meer die Leeupark, Adventure Golf Randburg of knortjorry. Randburg het ook verskeie restaurante om van te kies en te keur.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 259 Pine Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
259 Pine Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang