T & T's Self-Catering Townhouse
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 105 Albrecht Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
T & T's Self-Catering Townhouse is 'n bekoorlike huis in Dan Pienaar, Bloemfontein, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf oorkant Laerskool Willem Postma. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin, groep vriende of sakereisigers wat oornagverblyf soek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Dié area lei na die tuin met buitesitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 105 Albrecht Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
105 Albrecht Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang