Table Mountain View @ 16 on Bree
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Bree Street, Unit 1906, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Table Mountain View @ 16 on Bree is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad, met asemrowende uitsigte oor die berge en die stad en 'n ontspannende verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel is ontwerp met moderne gesofistikeerdheid en bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en gaste het toegang tot 'n badkamer met 'n instapstort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op die balkon ontspan en die skouspelagtige uitsigte geniet. Bykomende toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad en sitkamers word ook voorsien.
Die gebou bied 24-uur-sekuriteit, wat gemoedsrus verseker gedurende u verblyf. Die uitstekende ligging plaas gaste binne loopafstand van Kaapstad se beste eetplekke, koffiewinkels en naglewe langs Breestraat. Groot besienswaardighede soos die CTICC, V&A Waterfront, Greenmarket Square en Kaapstad-stadion is maklik bereikbaar, terwyl Tafelberg, Leeukop en die Atlantiese kusstrande net 'n kort rit weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Bree Street, Unit 1906, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Bree Street, Unit 1906, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang