+74
Selfsorg in Calvinia

Tarantula Guesthouse Unit 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 460 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Pamela Jane (Pj) S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

See above. We often stay at Tarantula and Hendrina is always welcoming and the cottage is charming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlike, gerieflike blyplek. Baie lekker gebly. Lekker warm stort, elektriese kombers, lugreëling en heerlik stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon, netjies, gasvry. Heerlik gebly. Pragtige plek. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantastiese verblyf in Calvinia. Wonderlike plek om oor te slaap, die verblyf is van topgehalte met alles wat jy benodig. Rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Salig verby. Baie lekker. Plaasatmosfeer. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lo-Ammi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Veilig en rustig! Goed toegerus, skoon en netjies, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dis 'n klein juweeltjie van 'n plek, sal vir seker weer daar draai. Vriendelike ontvangs. Plekkie is netjies skoon, prakties en veilig. Alles wat nodig is, is daar. Lieflike buitebraai en pragtige sonsopkoms op stoep. Was maklik om plek te kry, sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfekte oornag verblyf. Alles is perfek en netjies. Al 'n paar keer daar oornag. Dis net 'n plesier om daar te bly. Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig. Netjies en skoon fasiliteite. Lieflike stoep en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Alles was perfek - skoon, veilig, stil, rustig en 'n aircon wat perfek werk. Dit was die beste oorslaap van ons hele reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 654

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d19979272939abe7d79a874ef637b455bb4db43d492c813881ac87b08a61fa34da32de2b5ccb9622dfbc7b6ae7bbe8b4b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 460 5 1 5 7 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.472463217874 19.779401868582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang