+74
Selfsorg in Calvinia

Tarantula Guesthouse Unit 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 441 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jacki F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Luxury, paradise. Absolutely stunning location and premises. Looks like a little paradise with a beautiful house, garden and pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Def 'n moet bly. Tarantula is 'n moet bly! Ons mis nie 'n draai by hulle as ons iewers heen reis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie rustig en alles wat nodig gehad het. Vriendelike gasvrou, netjies skoon, veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker Hantam stop! Hidden gem. Ons verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nella W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Tranquility. We enjoyed the unit and it has everything needed with a view of the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Stukkie hemel in die Karoo. Baie lekker plek, baie netjies en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Tien uit tien. Baie netjies, veilig, volledig toegerus. Pragtige uitsig en groen grasperke. Paradys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erasmus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en snoesig om in daai leer rusbank in te sak en die koning grootte bed. 'n Juweel in die dorre Karoo! Chalet 3 is die beste gemeubileerde verblyf wat ek nog beleef het. En die swembad is 'n lafenis wat mens verkwik na 'n lang en warm dag op die pad. Ver genoeg van die hoofpad dat jy nie die verkeer hoor nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

This lovely guesthouse can be recommended to all. Thank you for a lovely stay. We enjoyed our stay in this beautiful separate unit. Excellent facilities with all that was needed. Our host was very friendly and available at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spec A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Loved it. My HR travelled here for business and he was very happy. This was his second time at Tarentula Guest House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 628

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d19979272939abe7d79a874ef637b455bb4db43d492c813881ac87b08a61fa34da32de2b5ccb9622dfbc7b6ae7bbe8b4b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 441 5 1 5 7 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.472463217874 19.779401868582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang