+74
Selfsorg in Calvinia

Tarantula Guesthouse Unit 1

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tarantula Selfsorg bied gemaklike verblyf in 3 volledig gemeubileerde eenhede geleë aan die buitewyke van Calvinia, maar binne loopafstand van die middestad. Die eenhede is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat die klein dorpie besoek en hulle het skouspelagtige uitsigte oor die pragtige Hantamberge.

Hierdie privaat eenhede het hul eie ingange en is volledig toegerus vir selfsorg. Elke oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, kookplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Alle eenhede is toegerus met koninggrootte beddens, met beddegoed en elektriese komberse voorsien. Die eenhede is volledig lugverkoel en elkeen het 'n privaat patio met braaigeriewe.

Calvinia is 'n aantreklike klein dorpie in die Noord-Kaap. Gaste kan by die plaaslike toerismekantoor navraag doen oor begeleide staptoere van die dorp se spesiale plekke van belang.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 440 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jolene C
Gesin met tieners
5.0
Def 'n moet bly. Tarantula is 'n moet bly! Ons mis nie 'n draai by hulle as ons iewers heen reis nie.
Jan 2026
Anita S
5.0
Baie rustig en alles wat nodig gehad het. Vriendelike gasvrou, netjies skoon, veilige parkering.
Jan 2026
Christi V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker Hantam stop! Hidden gem. Ons verwagtinge oortref!
Jan 2026
Nella W
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility. We enjoyed the unit and it has everything needed with a view of the mountains.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Dawie H
Gesin met tieners
5.0
Stukkie hemel in die Karoo. Baie lekker plek, baie netjies en privaat.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 627

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tarantula Guesthouse Unit 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d19979272939abe7d79a874ef637b455bb4db43d492c813881ac87b08a61fa34da32de2b5ccb9622dfbc7b6ae7bbe8b4b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 440 5 1 5 7 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.472463217874 19.779401868582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang