+27
Selfsorg in Vrystaat

Tarentaalrand Safari Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Burkhard G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Rustig en stil. Rustige atmosfeer, snoesige chalets, lekker kuierplek by die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Tarentaalrand Safari Lodge
Baie dankie. Altyd lekker om te hoor.

Tim B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Clean, comfortable and relaxing. The stay was enjoyable and the place was clean and comfortable. The surroundings are relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Tarentaalrand Safari Lodge
Thank you, Tim It was great having you.

Candida K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustig met uitstekende gasvrou en gasheer. Ons het heerlik gekuier. Alles wat jy mag nodig hê vir oorslaap na jou volgende bestemming. Swembad en wildkyk met die mooiste sonsondergang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rusrig. Baie rustig. Die slaapkamer is bietjie klein. Geen plek om jou tas neer te sit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ontspannend en rustig. Baie lekker plekkie, rustig in die natuur, presies waarna ons gesoek het, sal ons beslis weer sien vir 'n opvolgkuier. Baie vriendelike ontvangs met aankoms en behulpsaamheid vanaf gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Tarentaalrand Safari Lodge
Dankie Daniel. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Elna W
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Rustige verblyf op 'n wildsplaas. Ons het heel rustig gebly. Ongelukkig het dit die aand redelik gereën en was die krag grootliks af (ek besef dat dit nie in beheer van die lodge is nie). Ons kon darem op 'n gasbottel water kook. Ons het gemaklik geslaap, maar dit sou tog lekker gewees het as 'n mens (so saam met die reën) meer gerieflik kon sit binne-in die huis (die sitplek binne-in die huis is beperk). Dit gesê, besef ek dat die akkommodasie waarskynlik meer mik vir groter groepe mense wat dan almal saam in die lapa kuier.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Tarentaalrand Safari Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer, Elna. Ja, ons het nogal 'n redelike storm gehad en as die hele streek se krag uitgeslaan is deur die weer, is dit nogal baie sleg. Ons is jammer daaroor. Omstandighede buite ons beheer. Ek besef sitplek binne in die chalet sou lekkerder wees, maar onder normale omstandighede is gaste meeste van die tyd buite. Sal tog 'n plan maak en kyk wat ons kan doen vir verbetering.

Lizel E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Wonderlike naweek. Baie mooi natuur en baie diere gesien. Rustig en veilig. Chalets is baie netjies en gerieflik. Kan die lodge beslis aanbeveel vir enige natuurliefhebbers jonk en oud. Ons was by die lodge met seuns 17 en 15 & wat dit baie geniet het om uit die stad te kom. Lieflike swembad area wat almal kan geniet. Chalets is in die bosveld, maklik bereikbaar met plaveide padjies teen 'n hoër koppie met 'n pragtige uitsig en bokke wat oral verby beweeg. Die chalets is baie skoon en netjies toegerus met als wat nodig is. Wonderlike gasvryheid. Kan beslis die lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Tarentaalrand Safari Lodge
Baie dankie Lizel. Gaste soos julle laat ons weer ons omgewing opnuut waardeer. Was baie lekker om julle te ontmoet en dankie vir die goeie en lekker terugvoer.

Dorette W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2023

Heerlike ontspan in die natuur. Dit was 'n heerlike naweek. Die 3 tieners het hul self besig gehou met potspel en swem. Die leeu-voer en die wildrit was 'n bonus en ons het dit baie geniet. Vir iemand wat van kosmaak hou was die kombuistoerusting beperk, maar ons kon doen wat ons wou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Tarentaalrand Safari Lodge
Hi Dorette, baie dankie vir jou terugvoer. Sê asb wat ek nog tot kombuis kan toevoeg. Gaste sal altyd vir my sê dan probeer ek dit so gerieflik as moontlik maak. Was baie lekker om julle by ons te hê!

Nontsikelelo T
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2023

It was peaceful. Loved the experience. My only problem was that we had to require service on things that were part of the package. For instance, they didn't want to clean the pool and also had to ask for a game drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Tarentaalrand Safari Lodge
Nontsikelelo, the pool was perfecty clean. Visitors from Denmark used pool in the morning before we had that rain storm. When you checked in, I asked what time you want the drive on Saturday. You said you will tell me in the morning when you visit the animal farm. The vehicle was ready at 5pm to take you on drive.

Chantele J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

The stay was lovely. The rooms were clean when we arrived. The people were friendly. The game drives were very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Tarentaalrand Safari Lodge
Thank you Chantele. It was great having you here.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Tarentaalrand, Off the R64, Kimberley, 8301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg59HxtTtO2xzqqJfEl4jZVSLDZc7lqoglxaUHB4mQFScGUmp8s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Farm Tarentaalrand Off the R64 8301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.669792789029 24.94040280423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang