Beskrywing
Die dubbelverdieping-chalet bied slaapplek aan 6 gaste. Dit het 2 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kamer op die boonste verdieping het 4 enkelbeddens en die kamer op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die chalet lei na 'n stoep met 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar op die perseel gejag word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Tarentaalrand Safari Chalet 2 word met 'n grondpad bereik; gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad. Besoekers wat nie by die lodge ingeboek is nie, word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié dubbelverdieping-chalet het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers. Die 1 kamer is op die boonste verdieping en het 4 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, maar nie 'n bad nie. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die chalet het 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die chalet het ook 'n stoep met 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar op die perseel gejag word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Tarentaalrand Safari Chalet 2 word met 'n grondpad bereik; gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad. Besoekers wat nie by die lodge ingeboek is nie, word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die grasdakdubbelverdieping-chalet bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die boonste kamer het 4 enkelbeddens en die kamer op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die chalet lei na 'n stoep met 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar op die perseel gejag word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Tarentaalrand Safari Chalet 2 word met 'n grondpad bereik; gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad. Besoekers wat nie by die lodge ingeboek is nie, word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Tarentaalrand, Off the R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang