Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13
Selfsorg in Vrystaat

Tarentaalrand Safari Chalet 1

6 gaste

2 slaapkamers

5 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Farm Tarentaalrand, Off the R64, Kimberley, 8301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Tarentaalrand Safari Chalet 1 is in 'n privaat natuurreservaat in Kimberley in die Vrystaat. Daar is 26 dierspesies in die reservaat insluitend 2 van die Groot 5, naamlik buffels en leeus.

Die dubbelverdieping-chalet bied slaapplek aan 6 gaste. Die chalet het 2 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kamer op die boonste verdieping het 4 enkelbeddens en die kamer op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die chalet lei na 'n stoep met 'n privaat braai-area. Parkeerplek is veilig, maar nie direk by die chalet nie.

Dele van die chalet word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Gaste kan die gemeenskaplike sitkamer gebruik wat 'n TV met DStv het. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad op die perseel. Die terrein bied wild- en voëlkykgeleenthede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Tarentaalrand, Off the R64, Kimberley, 8301, Vrystaat
  • Gaste dink Tarentaalrand Safari Chalet 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Tarentaalrand, Off the R64, Kimberley, 8301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg59HxtTtO2xzqqJfEl4jZVSLDZc7lqoglxaUHB4mQFScGUmp8s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Farm Tarentaalrand Off the R64 8301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.669792789029 24.94040280423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang