3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Taylor Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Taylor Cottage is 'n selfsorg-eenheid met lugversorging, 'n privaat ingang en WiFi, geleë in die stil en bekoorlike voorstad Scottsville. Dit is stapafstand van St Charles College en St John's DSG in Pietermaritzburg.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die sitkamer het 'n dagbed wat geskik is vir 'n kind, wat gratis aangebied word. Die moderne en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Vars handdoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n ontbyttoonbank met stoele, 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ruim en knus, toegerus met lugversorging, 'n TV en volledige DStv. Buite is daar 'n oordekte patio met volledige buite-eetkamermeubels.
Die kothuis bied maklike toegang tot die N3-snelweg en is sentraal geleë naby die Golden Horse Casino, wat dit ideaal maak vir korporatiewe verblyf en gewilde jaarlikse geleenthede soos die Comrades-marathon, Dusi-kano-marathon, Amashova-fietswedren, die Umeda Royal Showgrounds en die Tuinskou. Op die drumpel van die nuwe AquaPark-swemfasiliteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 58
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Taylor Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Taylor Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Taylor Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang