Scottsville Akkommodasie by Taylor Cottage | LekkeSlaap
+44

Taylor Cottage

6 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taylorweg 10, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Beskrywing

Taylor Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang in die pragtige, stil voorstad Scottsville in Pietermaritzburg. Die kothuis bied gerieflike toegang tot die N3 en is sentraal geleë vir sakereisigers of gaste wat jaarlikse funksies soos die Comrades, Duzi Kano-marathon, die Royal Show of die Garden Show bywoon.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die sitkamer het 'n slaapbank vir 'n kind teen geen addisionele koste. Die moderne en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Vars handdoeke is beskikbaar.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, klein oond, elektriese braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is lekker ruim en gesellig en het 'n TV met volledige DStv. Buite is 'n onderdakstoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Taylor Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Taylor Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Taylorweg 10, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Taylor Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taylorweg 10, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiNVoXrX3BTiEnKevz4OFxjr346lRuyG2UYW1mUxKWXKGZroN1U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
6 5 1 5 10 Taylor Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -29.611252989497 30.40429254418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za