4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 5th Avenue, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tee Off @ 45 is op 'n veilige landgoed in St. Helenabaai geleë en bied 'n onvergeetlike wegbreek by die see wat ideaal vir die hele gesin en vriende is.
Die ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, maar net 1 het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die aparte badkamer het 'n stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel toegerus. 'n Aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër word voorsien. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi en DStv word ook voorsien.
In die huis is daar 'n braai-area met die nodige geriewe. Veilige parkeerplek word voor die huis voorsien. Die Shelley Point-gholfklubhuis en bistro, waar ligte maaltye geniet kan word, is ongeveer 200 m vanaf die huis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 45 5th Avenue, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Tee Off @ 45 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 5th Avenue, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang