Pick your preferred language

English

Afrikaans

+126
B&B in Paarl

Tempel Wines Estate

30% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Jan 2029.
  • 10 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Malmesbury Road - Nuwedrif, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Tempel Wines Estate is 'n werkende wynplaas in Noord-Paarl en bied gemaklike verblyf in 4 opgeknapte gastekamers. Gaste kan teen 'n ekstra koste 'n wynproe en keldertoer geniet wanneer hulle op die plaas bly.

Elke gastekamer het 'n stort en is toegerus met 'n verhitte handdoekreling, 'n mini-yskas, 'n kluis vir waardevolle items, 'n TV, lugversorging, 'n Nespresso-koffie- en teestasie, kamerjassen en toiletware. Een van die gastekamers het ook 'n bad. Gaste kan teen 'n ekstra koste 'n ontbytbuffet geniet. Die buffet bestaan uit tuisgemaakte konfyte, plaaslike kase en koue vleis, varsgebakte croissants en gebak, tuisgemaakte brood, vars vrugte, jogurt, eiers en varsgeperste lemoensap.

Die wynlandgoed bied 'n 15 m lange verhitte swembad met 'n berguitsig vir gaste om te geniet. Die plaas is ook die tuiste van 2 vriendelike honde en 2 katte.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tatjana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Malmesbury Road - Nuwedrif, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tempel Wines Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
30 % AF
R 5 000 R 3 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R5 000
30 % AF
R 5 000 R 3 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R5 000
30 % AF
R 5 000 R 3 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Malmesbury Road - Nuwedrif, Northern Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cd4301b2c11ba6959321f6223d61d2d593ade92058047b9e0a6fa4d783854e9839bfd3674651ac36df5dfdb494e7c454792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R3 500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Malmesbury Road - Nuwedrif Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.676291724576 18.97511601448
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang