Tenlet Guest Room
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 687 Skukuza Street, Faerie Glen, Pretoria, 0081 , Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Tenlet Guest Room is op die eienaar se perseel in Faerie Glen, Pretoria, geleë. Hierdie enkelwoonstel is die ideale plek vir enkelreisigers of sakereisigers.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n gemaklike rusbank, 'n TV en gratis WiFi. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus.
Menlyn Mall, Glen Village Mall en 'n verskeidenheid restaurante is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 687 Skukuza Street, Faerie Glen, Pretoria, 0081 , Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
687 Skukuza Street, Faerie Glen, Pretoria, 0081 , Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang