Tern Inn Bettys Bay
10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5141 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tern Inn, geleë in Betty's Bay, bied selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte, ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende.
Die ruim huis bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers is albei gemeubileer met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n stapelbed, met 'n aparte badkamer met 'n stort, bad en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, wat verbind is met die eetarea met ruim sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die huis.
Gaste kan ontspan op die gemeubileerde dek met 'n braai-area of die welige tuine geniet. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat wil verken, is Steyn Se Kreefkop en Jock's Bay binne loopafstand, terwyl Harold Porter Nasionale Botaniese Tuine 1.2 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5141 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5141 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang